Somerkersfees
Welkom, o stille nag van vrede,
onder die suiderkruis,
Wyl stemme uit die ou verlede
oor sterrevelde ruis.
Kersfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer.
Skenk 'n helder Somerkersfees
Aan hierdie land, o Heer.
Koos du Plessis