"Were you there", gesing deur die Glen Ellyn Chorale

Gedeeltes uit Duruflé se "Requiem"

"Crucifixus" van Lotti, gesing deur die Cambridge Singers

Die Deseret Chamber Singers sing "These are they which follow the Lord"

Deense Paaslied gesing deur Kirsten Flagstad

Rachmaninov se "Praise the Lord"

The Sixteen sing William Byrd se "Ave verum corpus"

"Agnus dei", van Barber