Kersfees in Afrika
'n Mens sukkel regtig om goeie Youtube opnames van Kersliedere in Afrikaans te kry.
Hier volg 'n paar van die mooistes wat wel beskikbaar is.
Geniet.