Herfs in Rusland
O Heer,
uit bloed en wonde,
uit kruishout, haat en hoon
blyk duidelik hoe die sonde
die liefde ru beloon!
U liefde bring genesing
al is met u gespot.
U liefde skenk vergewing,
en wil versoen met God.